DIE BOEKTUISTE
  • Tuisblad
  • Biblioteek
    • Cordis Trust Publikasies
    • Ander Publikasies
  • Stoeppraatjies
  • Forum
    • Boeke
    • Digbundels
  • Medewerkers
    • Skakels
  • Kommentare
    • Resensies
    • Media
  • Werkswinkels
    • Streek
    • Aanlyn

https:/sacoronavirus.co.za
DIE BOEKTUISTE
- 'n CORDIS TRUST-inisiatief

www.dieboektuiste.co.za
Die Boektuiste gebruik die kuberruimte as platform om 'n fisiese ruimte na te boots waar besoekers heerlik kan saamkuier en inligting uitruil oor taal- en boekverwante onderwerpe.

Dit maak voorsiening vir 'n biblioteek (van Cordis Trust Publikasies, borgboeke en  en ander medewerkers); stoeppraatjies (besprekings deur gassprekers); die Bovertrek (dieper gedagtes binne die tema Droomsig); resensies en kommentare met repliek; werkswinkels (aanlyn en fisies in samewerking met medewerkers).

Inligting oor Afrikaanse woordkuns (dig-, skryf-, drama- en liriekekuns en kultuurhistories).  'n Kwaartaalblad word aanvanklik aanlyn beoog met die moontlikheid van beperkte publikasie.

Kompetisies, toekennings, samewerkingsresultate, jeugstemmeprojekte en skakels na bruikbare inligting. Woordkunstenaars uit die verlede en opkomendes. Nuus van werkswinkels. Gereelde tema-onderwerpe vir deelname (en groepsbundels). Kwartaalblad aanvanklik digital en later in beperkte drukoplaag. Boekbestellings fasiliteer. Fisiese kwartaalbyeenkomste met boekvoorlesings. 'n Gespreksforum soos inspraak@Afrikaans. 
Picture
www.dieboektuiste.co.za
www.cordistrust.co.za
​www.woordpalet.co.za
[email protected]
Posbus 73592, Lynnwoodrif.0040

Proudly powered by Weebly